
PM berig oor ‘n herlewingsplan vir die wolbedryf in Nieu-Zeeland
Loading player...
Volgens Wool News het die minister van landbou in Nieu-Seeland ‘n herlewingsplan van stapel gestuur om die wolbedryf in die land te laat herleef. Die sektor het die afgelope paar jaar drasties agteruitgegaan. Die betrokke minister, Damien O’Conner, het onder andere verklaar dat ‘n groter deelname en rentmeesterskap in die bedryf nodig is.