Agri-Uur: 04 Desember, Heinrich Victor

Loading player...
Die versterking in die mark die week, kan die begin van 'n opwaartste kurwe wees. So sê Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK. Hy voeg by dat daar egter groot onsekerheid heers rondom die opkomende feesgety en die manier waarop die wêreldwye Covid-19 situasie dit kan beïnvloed. Hier is Victor...
3 Dec 2020 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min