PM gesels met Rouxan Cloete, ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou.

Loading player...
Rouxan Cloete, ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou, het die afgelope paar weke gesels oor biologiese landbou en die voordeel daarvan vir die bewaring vir die nageslag. Hy het onder andere verwys na die rehabilitasie van grond, saadbehandeling, fosfate en ander voordele van biologiese landbou. Vandag handel sy praatjie weer oor saadbehandeling in planttyd.
3 Dec 2020 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes