
Dr Johnny vd Merwe van die Noordwes Universiteit gesels oor die jongste kommoditeitspryse.
Loading player...
Dr Johnny van der Merwe berig oor kommoditeitspryse en voorspel ‘n opwaartse neiging van speenkalfpryse. Daar is ‘n effense tekort aan speenkalwers. Stoorlampryse het effens gestyg sedert laasweek. Hoenderpryse het egter sywaarts gebly en varkpryse toon ‘n opwaartse kurwe. Graanpryse het oor die algemeen effens gedaal en so ook soja- en koringpryse.