Agr-Uur: 30 November, Reinette Liebenberg

Loading player...
Sommige boere in die droogtegeteisterde Noord-Kaap het ná ‘n nege maande lange wag droogtehulpfondse vir voer ontvang. Dit is volgens Reinette Liebenberg, DA provinsiale woordvoerder vir landbou. Liebenberg sê egter nie alle boere in droogtegeteisterde gebiede het dié fondse ontvang nie en dié wat dit wel ontvang het, het minder gekry as tydens die eerste uitbetaling van R36 miljoen. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar hieroor gesels…
27 Nov 2020 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min