Agri-Uur: 30 November, Willie Maas

Loading player...
Sowat 43 behoeftige leerlinge van die Hoërskool Staatspresident Swart in Brandfort in die Vrystaat en hulle gesinne het kospakkies met nie-bederfbare produkte ontvang Hierdie kospakkie-inisiatief is eie aan die Karee-landbouvereniging, ‘n affiliasie van Vrystaat Landbou (VL). Die voorsitter van die vereniging, Willie Maas, sê dié inisiatief spruit uit 'n bestaande kosprojek by dié skool, waar etes Vrydae aan leerlinge deur dié landbouvereniging by die skool verskaf word. Hier is Maas met meer oor hierdie projek…
27 Nov 2020 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min