
PM gesels met die Hoof van Nampo Alfa oor ‘n baie interessante jeugkonferensie vir jong landbouers
Loading player...
Albert Loubser is Hoof van Nampo Alfa wat ‘n interessante Jeugkonferensie gereel het met die oog daarop om landbouskole te betrek. Hy vertel van die Plaas Jeug Stigting en hul doelwitte, asook oor die konferensie wat gereel is om erkenning te gee aan die jeug in landbou.