
Dr Frikkie Mare van die Universiteit Vrystaat gesels oor die huidige reenseisoen en die invloed daarvan op die oeste.
Loading player...
Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gesels oor prysbewegings na die goeie reen wat in Sentraal-Suid-Afrika geval het. Daar heers steeds onsekerheid oor wat pryse gaan maak na die einde van die jaar se kant. Mare reken dit is nog egter te vroeg om voorspellings te maak daaroor.