PM gesels met Wim Venter van Nampo oor ‘n unieke Kersmark wat vandeesweek by Nampopark gaan plaasvind.

Loading player...
Nampo se Oesfees wat jaarliks gedurende Mei-maand plaasvind, is vanjaar vir die eerste keer in die geskiedenis, as gevolg Van Covid-19, gekanselleer. Die Oesfees is daarna na Augustus verskuif, maar moes weer gekanselleer word en uiteindelik is ‘n virtuele skou gehou. Die organiseerders van die Nampo Oesfees, het egter intussen besluit om voort te gaan met ‘n unieke Kersmark wat hierdie week gaan plaasvind en Wim Venter vertel meer.)
23 Nov 2020 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes