PM gesels met Theo Venter, politieke analis, verbonde aan die NWU se Besigheidskool in Potchefstroom.

Loading player...
President Ramaphosa het verlede week in sy landwye toespraak gevra vir ‘n veldtog oor geweld teen vroue en kinders en ‘n dag of wat daarna ‘n ondersoek aangevra oor moontlike rassisme by Brackenfell se skool. Terselfdertyd het drie wreedaardige plaasmoorde in die Vrystaat plaasgevind, maar die President en sy kabinet het hieroor geswyg. Theo Venter, politieke analis, verbonde aan die NWU se Besigheidskool in Potchefstroom, gee sy perspektief oor die gebeure.
20 Nov 2020 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes