Dr Johnny vd Merwe van die Noordwes Universiteit gesels oor die jongste kommoditeitspryse.

Loading player...
Dr Johnny van der Merwe berig oor kommoditeitspryse en voorspel ‘n afwaartse neiging van vleispryse. Stoorlampryse het ook gedaal as gevolg van swak koopkrag. Hoenderpryse het egter gestyg en varkpryse bly baie hoog. Soja-, sonneblomme en koringpryse het effens gestyg. Mieliepryse se daling is as gevolg van internasionale invloede. Beter weersomstandighede in die VSA was ‘n verdere rede vir die daling van graanpryse. Die Rand kan verswak na die einde van die week wat ook ‘n invloed op pryse kan uitoefen.
18 Nov 2020 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes