
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, behandel vandag op die vooraand van die Kersvakansie, motorongelukke
Loading player...
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat veral in die landbousektor spesialiseer in grondreg. In hierdie opname egter, behandel hy, met die oog op die Kersvakansie wat om die draai is, die regsaanspreeklikheid wat voortvloei uit motorongelukke. Hy gee verskeie voorbeelde en adviseer luisteraars om die regte keuse uit te oefen in hierdie verband.