PM berig oor ‘n studie wat onlangs gedoen is om vas te stel hoe groot herbivore die landskap kan beinvloed

Loading player...
Groot herbivore soos olifante en kameelperde kan die diversiteit en rykdom van die plantegroei om hulle ingrypend verander in hul soeke na kos. ‘n Onlangse studie deur ‘n groep wetenskaplikes in Kenia, het bevind dat hierdie soogdiere verkies om op plat grond te vreet en bergklim te vermy. Die aantal en verskeidenheid bome wat op steil hellings teegekom is, het grootliks verskil van die valleie en plato’s s’n.
16 Nov 2020 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes