PM berig oor buitelandse nuus in die veebedryf

Loading player...
Volgens ‘n verslag van die Amerikaanse Departement van Landbou, sal Kanadese kuddes waarskynlik in 2021 krimp. Daar word verwag dat die uitvoer van beeste en beesvleis gaan toeneem. Swak weidingstoestande in sommige streke kan ook lei tot ‘n daling in koeigetalle. Ons berig ook oor sekere kuns-sintuie wat aangewend word om roofdiere aft e skrik. In Botswana word dit alreeds met groot sukses gebruik om leeus aft e skrik wat die plaaslike bevolking se beeste vang.
11 Nov 2020 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes