PM gesels nou met ‘n senior personeellid van Boland Landbouskool

Loading player...
Olof Bergh is verbonde aan die Boland Landbouskool tussen Wellington en Paarl. Hy vertel van die unieke karakter van die skool wat vanjaar 58 jaar oud is. Die skool beskik slegs oor 350 leerlinge waarvan almal in die koshuis woonagtig is. Onderwysers en ander personeel bly almal op die plaasterrein en op hierdie wyse word hegte vriendskappe en samehorigheid gekweek. Benewens die landboukarakter van die skool met sy min leerders, kompeteer hulle met groot skole in verskeie sportsoorte.
10 Nov 2020 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes