
Langpad na herstel na verwoestende veldbrande
Loading player...
Dr. Jack Armour, Bedryfshoof van Vrystaat Landbou, sket vir jou ‘n breër prentjie oor die fisiese en ekonomiese impak van die veldbrande wat in Oktober 2020 in die Wes-Vrystaat gewoed het. Hy gee ook baie belangrike inligting aan persone of instansies wat skenkings wil maak.