
Begroot so vir die Desember vakansie
Loading player...
Vind uit hoe om jou begroting te doen, veral as jy gelukkig genoeg is om hierdie Desembervakansie bietjie weg te gaan. Wouter Snyman, Bedryfshoof van Attooh!, deel ook vier belangrike komponente van enige finansiële plan en vertel jou meer van die “Zero” begrotingsplan.