
Uitdagings vir GTCOC
Loading player...
Emfuleni beleef op hierdie stadium baie uitdagings, soos wat die munisipaliteit deur veranderinge gaan. Klippies Kritzinger, president van die “Golden Triange Chamber of Commerce” vertel vir jou meer oor wat die situsie tans is en brei ook meer uit oor hoe dit tans met besighede in die omgewing gaan.