Goeie Dinge Gebeur Nog Vandag!

Loading player...
Ons lewe in 'n tyd waar baie mense geweldige uitdagings in die gesig staar en waar goeie nuus skaar is - maar vandag het ons so 'n gebeurtenis om met jou te deel. Ons verras 'n baie kosbare jong dogter met iets wat sy BAIE nodig het, en ons borge Heath en Wentzel maak dit moontlik.
3 Nov 2020 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

LS Northmead se PUIK Rapportryers Bybelvasvra span

Janine van Niekerk gesels met Anke Botes, SJ Marais, Kahtja Gabel-Smit en Janru van Rensburg wat deel is van die L/S Northmead span wat 16 tot 18 Oktober aan die nasionale Rapportryers Bybelvasvra finale deelneem. Hulle het met 97.5% algeheel derde plek ingeneem in die oploop, so ons sien uit…
17 Sep 2AM 21 min

Lynette Beer: Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 1AM 5 min