
Dawie Roodt ontleed die mini begroting
Loading player...
Ekonoom, Dawie Roodt, vat jou deur die hoofpunte van die mini begroting wat laas week deur Minister Tito Mboweni gelewer is. Hy verduidelik ook wat die medium termyn begroting vir die man op die straat beteken, veral as dit by inflasie en belasting kom.