Versterkte Australiese mark, China-aanvraag gee SA wolbedryf hupstoot Heinrich Victor, bestuurder spesiale dienste van

Loading player...
Versterkte Australiese mark, China-aanvraag gee SA wolbedryf hupstoot
Heinrich Victor, bestuurder spesiale dienste van vesel by OVK praat nou oor die nasionale wolveiling, wat vandeesweek in Port Elizabeth in die Oos-Kaap plaasgevind het. Dié verslag word moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webtuiste by ovk.co.za vir meer inligting oor alle omvattende dienste vir die boer. OVK - saam bereik ons meer. Hier is Victor...
16 Oct 2020 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min