Veilingspryse vir diere steeds goed

Loading player...
Hy sê die prys van lewende hawe wat op die veilings in die Noord-Vrystaat vandeesweek behaal is, bly goed ondanks die feit dat die prys vir diere dié tyd van die maand, tradisioneel laer is teenoor die prys aan die einde van 'n maand.)

Volgens Derksen het speenkalwers op die plaaslike veilings, onder 200kg teen R41,07 per kg verkoop. Speenkalwers tussen 200kg en 250kg het teen R38,87 en speenkalwers oor 250kg het teen R36,55 per kg verkoop.

Ander veilingspryse vir beeste:
A-klas beeste
R26,89 per kg
B-klas beeste R23,09 per kg
C-klas vet koeie R22,15 per kg
Maer koeie R19,01 per kg
Slagbulle R23,38 per kg
Skape
Stoorlammers R49,88 per kg
Slaglammers R40,66 per kg
Stoorskape R30,33 per kg
Vetskape R31,13 per kg
Bokke
Lammers R55,87 per kg
Ooie R36,02 per kg
7 Oct 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes