#BrendinHorner: Samekoms in Senekal was 'n emosinele ervaring

Loading player...
"Dit is hartseer en ons minister (Bheki Cele) moet een of ander tyd besef dat ons as produsente die toekoms van die land is." Hy sê as elke produsent uit die waardeketting verwyder word deur middel van aanvalle en moorde in landelike gebiede, gaan daar nie meer voedselsekerheid in Suid-Afrika wees nie. Dié sekerheid word in dié stadium bedreig.

Hy sê die breë boeregemeenskap is nou onder geweldige druk, maar dit is belangrik dat almal saamstaan, want as daar sterk gestaan word toon dit dat landbou nie terugstaan vir enigiemand nie. Sodoende gaan die bedryf ' vorentoe geneem kan word. Gemeenskappe moet hulself beveilig. "Staan sterk en help mekaar."

Taute meen daar is 'n groot boodskap, deur die landbougemeenskap tydens die byeenkoms in Senekal uitgedra. Dit het sy doel gedien, maar daar moet oorgegaan word tot daadwerklike optrede.)
7 Oct 2020 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes