Rian Schutte Agri-Uur 6 Oktober

Loading player...
Agri-Uur 6 Oktober
REPLYREPLY ALLFORWARD
Mark as unread

Christal-Lize Muller
Mon 2020-10-05 10:29 PM
To:
Pieter Venter;
Cc:
News Boss;
Dane Beisheim;
Download all

SUGGESTED INTRO: (5:50)#BrendinHorner: Boere vandag byeeen vir hofverskyning in Senekal
Boere wat verbonde is aan verskeie landbouverenigings in die Senekal-distrik en omliggende gebiede is vandag byeen om hul misnoeë oor misdaad, en meer spesifiek aanvalle en moorde op plase en kleinhoewes, aan die wêreld te toon. Rian Schutte, sekretaris van die Britsberg landbou-vereniging, wat deel is van Senekal-landou, sê lede van ander landbouverenigings in dié distrik, asook Bethlehem, Steynsrus en Fouriesburg, gaan vreedsaam byeen wees in Senekal waar twee verdagtes vandag in verband met die wrede moord op die 21-jarige plaasbestuurder, Brendin Horner, in die plaaslike landdroshof, verskyn. Horner is Donderdag wreed gemartel en op die plaas, De Rots, by Paul Roux, vermoor. Sy liggaam, wat met 'n tou aan 'n paal vasgemaak is, is Vrydagoggend vroeg in 'n veld op die plaas gevind. Hy is verskeie kere met 'n mes aangeval. Shutte sê mense besef nie, maar hulle is nou meer as ooit in 'n "oorlogsone" vasgevang. Hy sê die byeenkoms vandag is goed gekoördineerd, en niks is vooraf daaroor besluit nie. Dit is maar slegs geval waar boere van distrikte byeen is om hul stem te laat hoor. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Schutte gepraat
6 Oct 2020 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes