
Dienslewering steeds ‘n probleem in Emfuleni
Loading player...
Dienslewering is steeds ‘n probleem in die Emfuleni distrik en ons gesels met Klippies Kritzinger die president van die “Golden Triangle Chamber of Commerce”. Hy deel ook hoe belangrik dit vir sakekamers is om ‘n goeie verhouding met hulle betrokke munisipaliteite te handhaaf en gereeld met hulle in samesprekings betrokke te wees.