Nuus oor navorsing wat gedoen is met biodiversiteit

Loading player...
Ons berig vandag oor marknavorsingsnetwerke wat biodiversiteit ondersoek. Die maatskappy het nuwe riglyne vir modehuise daargestel en gee ook ‘n volledige uiteensetting van stadia van klereproduksie en die invloed op die natuur. Dit sluit in faktore soos die besoedeling van grond, waterbesoedeling en klimaatsverandering. Die maatskappy doen verder ‘n beroep op ondernemings om meer bewus te word van die rol wat hulle kan speel om die natuur te bewaar.
27 Sep 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes