Nuutste oor aanlynveilings en digitale platforms

Loading player...
Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Vandeesweek gesels hy oor die voordele van aanlynveilings en digitale platforms.
24 Sep 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes