Vooruitsigte vir wereldgraan- en sojaproduksie

Loading player...
Die Internasionale Graanraad se raming vir die totale wereldgraanproduksie in 2020/21, is drasties verlaag, hoofsaaklik as gevolg van afgraderings van koring in die VSA, Rusland en Europa. Mielies in Amerika se afgraderings was ‘n verdere bydraende faktor. Die raad het ook sy ramings vir Amerikaanse koringproduksie vir 2020/21 verlaag. Die produksieskatting vir sojaboonuitvoere vir 2020/21, is egter verhoog. Chinese invoerprojeksies is terselfdertyd gehandhaaf.
22 Sep 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes