Namibiese boer wat vertel wat hulle moes doen om die Covid-19 pandemie se ekonomiese gevolge te oorleef

Loading player...
Erich von Shauoroth is ‘n boer in die suide van Namibie wat welbekend is vir baie landbouers in die Vrystaat, waar hy vir baie jare deurgebring het. Von Shauroth het sedert die vroee negentigs voltyds op die familieplaas naby Grunau gaan boer en sy Savannah Gasteplaas is ‘n bekende baken en bestemming vir baie reisigers uit Sentraal-SA. Hy verduidelik wat boere in Namibbie doen om te kan oorleef in die swak ekonomiese tye van Covid-19.
21 Sep 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes