Gesigsmaskers uit wol

Loading player...
Fibre2Fashion berig dat die Universiteit van Lincoln in Nieu-Seeland groot regeringsfondse ontvang het om wolgebasseerde beskermingstoerusting te vervaardig wat van wol afkomstig is. Die navorsingspan het 18 maande geneem om die produk te ontwikkel om in die toekoms Covid-19 en ander pandemies se voorkomingseienskappe te verbeter. Verder berig ons ook oor renostersropery wat in die Krugerwildtuin afgeneem het as gevolg van ‘n unieke skootopsporingstelsel.
21 Sep 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes