Dr Frikkie Mare gesels vandag oor nuwe tegnologie en die impak op die veebedryf.

Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat bespreek nuwe tegnologie en die wyse waarop Suid-Afrikaners daaraan gewoond geraak het in die afgelope tyd. Hy verwys dan ook na verskillende aanlyn platforms. Volgens hom is tegnologie die toepassing van wetenskaplike kennis en in die veebedryg help dit baie saam met opwindende bevindings om die impak op die bedryf te verbeter. Nuwe entstowwe en veehantering maak dit makliker in die toekoms. Mare meen dit is belangrik om geld op die regte tegnologie te bestee sodat dit regtig in jou boerdery saakmaak.
21 Sep 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes