
Bekendmaking van Statistiek SA se jongste syfers
Loading player...
Dr Frikkie Mare, senior dosent en landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gee vandag ‘n interessante mening oor Statistiek SA se tweede kwartaal ekonomiese groeisyfers, wat onlangs bekend gemaak is. Teen byna 51% se inkrimping, het die landbou egter stygings getoon. Die inperkingsmaatreels en fabrieke wat gesluit was, het wel’n groot uitwerking hierop gehad. Volgens Mare, het die ekonomie met amper ‘n vyfde gekrimp vit ‘n jaar-tot-jaar syfer. Daar word egter verwag dat die ekonomie weer sal klim en dat daar hoop is om uit hierdie skilus te kom.