Nog nuwe konsepte en tegnologiese vooruitgang in Landbou

Loading player...
Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Vandeesweek gesels hy oor die Suid-Afrikaans-gebore Elon Musk van SpaceX en sy suksesse in die tegnologiese era. Groenewald verduidelik ook hoe tegnologie en beleggings van waarde kan wees.
10 Sep 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes