Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Loading player...
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel onder andere sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Moller verwys ook na geleenthede wat mense kan gebruik om hulself meer positief te stem. Hy gee ook perspektief oor ander positiewe aspekte wat ‘n mens kan gebruik om jou ingesteldheid te verander.
10 Sep 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes