Veiligheid en beleidsonsekerheid is brandpunte vir #VrystaatLandbou

Loading player...
Die veiligheidsituasie in landelike gebiede in die Vrystaat bly 'n kern brandpunt waaraan georganiseerde landbou daagliks aandag skenk. Boere is sagte teikens, terwyl misdrywe oor die land heen toeneem, maar veral in die Vrystaat wat aangresend aan Lesotho is. Plaasaanvalle en -moorde neem toe en is 'n werklikheid waarvan daar nie weggeskram kan word nie. Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL), sê dit is ook kommerwekkend dat nie slegs grondeienaars nou bedreig word nie. Plaaswerkers is ook teikens. Hy sê nog 'n kernbrandpunt vir dié organisasie is beleidsonsekerheid. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
8 Sep 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min