PM gesels met Prof Anja Franken van die NWU oor beroepshigiene in die werksplek

Loading player...
Prof Anja Franken is die programleier van Beroepshigiene by die Noordwes Universiteit en sy verduidelik die belangrikheid van beroepshigiene in die werksplek. Volgens Franken is dit net so belangrik in die landbousektor en is werkgewers verplig om sekere maatreels in plek te stel, veral om in die huidige omstandighede, die nodige voorsorgmaatreels te tref om hul werknemwers te beskerm teen die Covid-19 pandemie en gepaardgaande gevolge.
6 Sep 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes