Agri-Noordwes trots op sy aktiewe landbouverenigings

Loading player...
Agri Noordwes is 'n landbou-organisasie wat stewig gewortel is in a wat se hele struktuur oor 'n lang tydperk opgebou en versterk is. Die sukses van 'n organisasie soos dié wat 'n affiliaat is van Agri SA se krag lê in landbouverenigings. Agri-Noordwes se president, Willem De Chavonnes Vrugtm sê dit alles begin by landbouverenigings, waar gemeenskappe organiseer en bepaal wat van plaaslike belang is. Kwessie kan dan eers op grondvlak aangespreek word, terwyl onopgeloste kwessies dan op 'n hoër vlak aandag kan geniet. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat.
6 Sep 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes