
OFM Business Hour - Herholdt’s se personeel is familie
Loading player...
By Herholdt’s word die kliënt se behoeftes altyd eerste geplaas en maak hulle seker dat hulle altyd op datum is met jongste tegnologiese ontwikkeling. Dit is volgens Anic Robbertse, Bemarkingsbestuurder by Herholdt’s. As jy wil hoor waar hierdie besigheid sy oorsprong het en watter waardes vir hulle belangrik is, luister na hierdie potgooi.