
Lunch Punch: Yahto Kraft van The Voice Seisoen 3 oor Washed Away
Loading player...
Yahto Kraft van The Voice SA Season 3 het kom gesels oor sy nuwe enkelsnit, hoe dit voel om uniek te wees, verklap hy is al "ugly" genoem, wen is nie alles nie, mense wat sy stem vergelyk met Adam Lambert, hoe moeilik dit vir hom was om 'n afrigter te kies en sy ma wat hom Blou wou doop...