Theo Venter gee perspektief oor ANC binnegevegte

Loading player...
Theo Venter, politieke analis van die Noordwes Besigheidskool op Potchefstroom, gee perspektief oor die afgelope week se woelinge binne die regerende party se Nasionale Uitvoerende Komitee. Venter verduidelik ook of daar enige invloed hoegenaamd gaan wees op die landbousektor. Venter meen daar is ‘n “streep in die pad getrek” en dat behoorlike ondersoeke na korrupsie binne die ANC begin gaan word, wat uiteindelik die sogenaamde “versadigingspunt” binne die Suid-Afrikaanse politiek tot uiting gebring het.
2 Sep 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes