
OFM Business Hour - Vaaldriehoek sakegemeenskap veg vir beter dienslewering
Loading player...
Golden Triangle Chamber of Commerce, se Klippies Kritzinger deel hoe hulle besig is om in die Vaaldriehoek te veg om dienslewering te verbeter. Hy deel ook hoe die sakegemeenskap ondanks Covid-19, steed positief bly en hoe hulle as entrepreneurs planne maak en hulle uitkyk verander het om oplossings te vind.