Dr Frikkie Mare van die Universiteit Vrystaat gesels vandag oor veeprodusente se veehanteringsfasiliteite

Loading player...
Dr Frikkie Mare, senior dosent en landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gee vandag ‘n interessante mening oor veeprodusente se hanteringsfasiliteite. Volgens hom moet dit gemaklik wees vir ‘n produsent om sy fasiliteite soos bv drukgange, kopklampe, ens te kan aanwend sonder ’n gesukkel . Ander kostes wat in ag geneem moet word, soos die veiligheid van diere, jouself en jou werkers is ook belangrik. Mare meen ook dat veral as die fasiliteite begin oud word, kan dit kostes opjaag. As produsente kyk na nuwe krale, is daar dus baie faktore om in ag te neem.
31 Aug 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes