PM gesels met die oud-Springbokrugbyspeler, Bismarck du Plessis

Loading player...
Bismarck du Plessis, die oud-Springbokrugbyspeler, wat deesdae sy rugbyloopbaan in Frankryk voortsit, vertel van sy leefwyse in die Suide van Frankryk en hoe hy by die landbou van die Franse betrokke geraak het en dan ook hoe hy sy boerderybelange in Suid-Afrika bedryf. Hy boer steeds in die Bethlehem-distrik en probeer in die af-seisoen genoeg tyd daar deurbring. Bismarck het begin met Beefmasters teel en hy verduidelik ook hoekom hy op hierdie ras besluit het en hou dan ook eerskomende Vrydag ‘n veiling op sy plaas.
30 Aug 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes