
OFM Business Hour - Potch Sakekamer maak 'n verskil
Loading player...
Potchefstroom se Sakekamer is besig met verskeie projekte, waarvan die PAP Otm en Pro-Potch initiatiewe maar net twee is. Jonathan Baron deell hoeveel etes alreeds by die PAP otm masjiene aangekoop is en gesels ook oor "webinars" wat hulle as sakekamer in samewerking met die NWU aangebied het en gaan aanbied, besoek hulle webwerf vir meer inligting.