
Dr Frikkie Mare van die Universiteit Vrystaat gesels vandag oor die moontlikheid van grond koop teenoor vaste beleggings
Loading player...
Dr Frikkie Mare, senior dosent en landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gee vandag ‘n interessante mening oor vaste beleggings versus die aankoop van landbougrond, gepaardgaande met die huidige lae rentekoerse en betreklike laer grondpryse. Hy brei verder uit oor sekere oorweegredes, naamlik drakrag vir koeie en ekonomiese eenhede. Volgens Mare is vaste beleggings versus grondaankope in hierdie onseker tye dalk net ‘n opsie om te oorweeg.