
OFM Business Hour - Vind inspirasie by hierdie Makelaar
Loading player...
Briggie Reinecke is 'n voltydse ma en voltydse werkende vrou, wat met die hulp van haar dinamiese span en Ma regkry om familielewe en werkslewe te balanseer. Sy glo om 'n verskil in ander se lewe te maak en om die beste diens aan haar kliënte te bied, is deel van haar sukses.