Hans-Jurie Moolman, bekende regskenner gesels vandag oor die kwessie van verblyfreg op plase

Loading player...
Hans-Jurie Moolman, bekende regskenner in grondsake , behandel vandag die vraag oor wanneer kan persone verblyfreg verdien veral wanneer bewoners ‘n plaas verlaat, maar later sou terugkeer. Moolman verduidelik dat as ‘n persoon sy verblyfreg opgee, deur sy/haar wonplek verlaat en grond ontruim, sal hy/sy as okkupeerder nie meer kwalifiseer onder die Wet op Verblyfreg nie. Volgens hom kan reg ook nie in eie hande geneem word deur die grondeienaar of die okkupeerder nie. Moolman verduidelik ook die herstel van verblyfregte deur middel van ‘n hofaansoek.
23 Aug 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes