Daling in plaaslike wolmark is weens onsekerheid in wêreldmarkte

Loading player...
Heindrich Victor, bestuurder spesiale dienste van vesel by OVK, verskaf nou vooruitsigte in die wolbedryf na die tweede wolveiling van die 2020/21 wolseisoen plaasgevind het.

Hier is Victor
20 Aug 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min