Retief Burger en Riana Nel Onderhoud

Loading player...
Retief Burger en Riana Nel se nuwe enkelsnit, Die Seën is besig om oral aangestuur te word, soos mense die boodskap waardeer dat die Here nogsteeds Sy kinders seën, ten spyte van alles. Hulle het ook baie rede om daarvan oortuig te wees soos hulle saamgesels oor beide se nuwe babatjies in die huis, hulle huwelike, en die baie werk wat hulle het ten spyte van die grendelstaat. God.Bly.Goed.
20 Aug 2020 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

LS Northmead se PUIK Rapportryers Bybelvasvra span

Janine van Niekerk gesels met Anke Botes, SJ Marais, Kahtja Gabel-Smit en Janru van Rensburg wat deel is van die L/S Northmead span wat 16 tot 18 Oktober aan die nasionale Rapportryers Bybelvasvra finale deelneem. Hulle het met 97.5% algeheel derde plek ingeneem in die oploop, so ons sien uit…
17 Sep 2AM 21 min

Lynette Beer: Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 1AM 5 min