Agri-Uur 20 Augustus Kobus Laubscher

Loading player...
Wat sê die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher?
EN… Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat OFM-nuus se Christal-Lize Muller met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher.


(VIR DIE WEB: Hy sê leierskap vir die noodsaaklike herskikking van die land se ekonomie is nodig, maar dit is nie
'n reëndans nie. Namate die ekonomie begin stabiliseer soos Suid-Afrika deur die verskillende vlakke van inperking weens die Covid-19-pandemie beweeg, is daar met reg kommer oor hoe die herskikking deur die regering beplan word.
20 Aug 2020 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min